Prelude tot 'n Jonge Knaap
En hoor jy die magtige dreuning?
Oor die veld kom dit wyd gesweef
PW:
Goeie Naand.
Daar kom ‘n tyd wat ‘n keuse gemaak moet word.
Tussen onaangename alternatiewe…….
Woorde: EITEMAL; gewysig: P. MCLACHLAN
Musiek: HUGO GUTSCHE/S.Boerewors. Verw: S. Boerewors
Stem: W. Koeksister
Bykomende Instrumente: S. Boerewors
PW Botha: Homself