Interlude II (Kontstantia Skerm)
Sarah-Jane: “It’s my parking, dear.”, “I was here first.”, “Sweetie, I deserve the parking.”, “My parking.”
Vers 1
Van kop tot toon geverf en beplak…ugh (spade and gravel sounds)
Reg en gereed vir die kleinste bietjie twak.
(kleinste bietjie twak, kleinste bietjie twak)
Haarfyn highlights
Gewas, geblaas, besnoeid en bespuit.
Klere klassiek. Naels uit (meow..)
Gepoeierde neusie vir ‘n jolige tyd.
Brilletjies op. Kropduif in die truspieël.
Verskriklik en fraai (so mooi)
Gooi dit in rat, voet in die hoek skattie..
Koor 1
Sy is net ‘n sokker mom
Wat kinders sal rond karwy.
O, sy is nie ‘n pleb. Nee o nee (Nee o nee)
Sy is so hoog bo die
Common en tappit en zeff.
Haar neus is gepoeier wit
En sys al jou verwoes en …
Verteller
En so, nog situasie informasie.
Sarah Jane Upton-Jones is spoedig op pad om inkopies te pleeg.
Gewapen met ‘n Louis Vuitton wat pas by haar wieldoppe
En ‘n versameling kredietkaarte wat ander by die til
Na hul asems sal laat snak….
Vers 2
Draai links, gee vet
Mompel daai parkerings gebed
Alles vir niks en tyd is geld
Drome van Woolies begin stadig aan smelt
Daar’s plek reg by die deur ‘n plek waar ‘n rolstoel parkeer (Amen)
Gebed gehoor
Ouma met haar loop ring is nou solidly geboor
Koor 2
Sy is net ‘n sokker mom…ens
Woorde/Musiek - S. Boerewors
Sang: W. Koeksister
Dromme: F. Kookwater
Bykomende Instrumente: S. Boerewors