Interlude I (Sussie Bussie en die Mini)
, Fortuner
Mini Cooper
Daar kan net een kar parkeer.
Gebed:
Onse trollie wat voor die winkel staan
Laat Mammon se naam geheilig word
Laat al my wiele stil, stil rol
Laat my wil geskied soos in Woolies, net so ook in die Checkers
Gee my elke dag my San Francisco Sourdough
En vergewe my date ek nie genoeg skuld gemaak het nie
Soos ons ook die plebs vergewe.
En lei my na die uitverkopings en verlos my van die voorgestelde handelsprys,
Want aan my alleenlik behoort die winkel
En die gebou, en die tille en die rakke en die staf
En die heerlikheid tot in ewigheid
Verteller:
Onder die skerm van ou akkerbome
Agter skokkende hoë mure
Beplan Sarah-Jane Upton-Jones vir ure en ure
Aan haar konsternasie kamp drome.
Drama:
Sarah-Jane: No!
Koosbot: Nou
Sarah-Jane: That is my parking ,dear.
Koosbot: Maar, maer, my kinders is honger. So kronies honger.
Verteller:
Sarah-Jane Upton-Jones
‘n Brawe en moedorstige jagter
van kruidniersware en huishoudelikke luukshede
in die suidelike skadus van Tafelberg.
Drama:
Sarah-Jane: I’ve been waiting, wait.. Ask the security if you don’t believe me, sweetie. I deserve the parking.
Koosbot: Maar, my kinders is honger.
Sarah-Jane: Start your little car and just go away!
Koosbot: Kry. Jou. Ry!
Sarah-Jane: I deserve the parking!
Koosbot: Ek gaan jou op Vuisboek sit.
Musiek: C. Orff/S.Boerewors; Verw : S. Boerewors
Stem: W. Koeksister
Bykomende Instrumente/vertelling: S. Boerewors
Kontstantia inwoner: Carmen Louise Boerewors